Successfully reported

Bridgewaters Horse Park

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Charne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Kamer was baie lekker, area was veilig en rustig. Kamer was mooi skoon, skoon beddegoed en handdoeke was skoon. Lekker braai area, al wat kort is, is braai tang, borde, messe en vurke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimmi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, goed ingerig en mooi! Baie oulike plek! Baie netjies en goed ingerig - selfs met handdoeke vir swembad en inkleurboek as geskenk. Baie gerieflik en mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The place is peaceful and very clean. Private and beautiful. Peaceful and well rested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reandri B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie oulike plek, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milisha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie oulike plekkie, ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khumbudzo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sweet. It was perfect and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Was really enjoyable to just relax, do nothing and sit around the fire. Really enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Netjies, skoon en beslis 'n waarde vir jou geld! Ons gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik - selfs al het ons laat ingecheck. Ons is verras met 'n pragtige geskenkie en lekkernye op ons bed. Ons het snoesig geslaap, al was dit bitter koud - danksy 'n lekker elektriese kombers! Dit was skoon, netjies en het alles gehad wat ons moontlik sou kon nodig hê - vrieskassie, ketel, koffie & tee met 'n beskuitjie, plus daar was selfs 'n strykyster en strykplank sou ons dit kort. Sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lovely getaway. Very comfortable room, with all the necessities. Clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlike rusplek. Die plek is baie mooi en rustig. Ook skoon en netjies. Ons het die swembad geniet en die kat en hond wat by ons ingetrek het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bridgewaters Farm, Bridgewaters Horse Park, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e6eb3f1109d677de029875c77e24f68404d84f63dca172b2046b564def554ead68d7796bdcf5983270091c0d1787a503e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Bridgewaters Farm Bridgewaters Horse Park 1790 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.901910634182 27.60571360588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang