Successfully reported
+38

Brighton Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brighton Lodge is in die eksklusiewe woonbuurt Summerstrand geleë. Luuksheid, gerief, rustigheid en hartlike gasvryheid wag op jou by Brighton Lodge. Die lodge is 400 m van die strand af geleë en stapafstand vanaf Boardwalk Casino, winkels en restaurante. Perfekte wegbreek vir die gesin of reisiger.

Die gastehuis bied 10 smaakvol gemeubileerde en suite-eenhede wat toegerus is met al die moderne geriewe. Elke eenheid is versier met 'n individuele karakter en sjarme. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer, asook 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, plafonwaaiers, ondervloerse verhitting, 'n telefoon, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, wasgoedgeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek in. Vervoer kan gereël word teen 'n ekstra fooi na en van die lughawe en faksdiens. Weber beskikbaar op aanvraag. Toere na wildplase kan gereël word.

Naby baie wildtuine in die Oos-Kaap wat Addo Olifantpark, Sharmwari, Schotia Safaris, Lalibella Wildtuin, Kariega Wildtuin, Seaview Wildtuin, Kraggakamma Wildtuin insluit. SAMREC Penguin Rescue Centre, en die Nelson Mandelabaai Slangpark en Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 21 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brighton Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f3ce501c3363037c4ad9aa66fba300c43017aeb235011e57042c8f5b4d0b4fd158a8e7828c83fcb9217273ee0d5490a167?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 21 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.986013965748 25.663660168648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang