Brightwater Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Brighton Street, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brightwater Lodge bied warm en gemaklike bed-en-ontbyt en selfsorgverblyf in die hartjie van die skilderagtige Houtbaai, binne maklike bereik van die strand en hawe. Dit maak dit 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende Kaapse wegbreek.
Gaste het 'n keuse uit 5 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer, sowel as 'n bekoorlike selfsorgwoonstel. Die lodge beskik oor 'n verwelkomende sitkamer met 'n sonnige ontbythoekie wat lei na 'n omheinde tuin met braaigeriewe. 'n Heerlike ontbyt word daagliks in die ontbythoekie bedien, en die vriendelike Kaapse gasvryheid verseker 'n onvergeetlike verblyf.
Brightwater Lodge is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kuriowinkels en noodsaaklike geriewe. Gaste kan ook plaaslike aktiwiteite soos visvang, fietsry, wynproe en begeleide natuurwandelings geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 Brighton Street, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Brightwater Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Brighton Street, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang