Successfully reported
+149

Brinkleys River Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Old George Road off R102, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brinkleys River Lodge is aan die Klein-Brakrivier geleë met asemrowende rivier- en berg-uitsigte en bied gaste gerieflike oornagverblyf. Die lodge is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Verblyf bestaan uit pragtig ingerigte kamers en chalets wat gemaklik tussen 2 en 4 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers en chalets is gemeubileer met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer en chalet het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die meeste kamers en chalets bevat geriewe soos muskietnette, 'n yskassie, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Die lodge spog met 'n restaurant op die perseel, kroeg, leefstylmark, gratis WiFi, 'n buiteswembad en gratis parkeerplek van die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Benjamin N
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar lekker. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2025
Talita M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik, netjies en modern! Alles is lekker naby, sal enige tyd weer gaan. Dit was heerlik, netjies en modern! Alles is lekker naby, sal enige...
Sien meer
Jan 2025
Danie F
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en die personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Gaan weer op my volgende trip daar oorbly.
Des 2024
Folkers D
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne naweek. Rustige atmosfeer. Lekker ontspan. Personeel was baie hulpvaardig. Kamers was netjies en voldoende toegerus.
Jun 2024
Chantel H
4.2
Stil en rustige omgewing. Kamers is baie netjies met 'n rustige atmosfeer. Het lekker gebly, behalwe vir geraas in die dak.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Old George Road off R102, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brinkleys River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Old George Road off R102, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0afafdcf412ee1437d05e93c45aa3523abea8a2cf7c8ec6ddcdd6a0628ef7994aaaba26ac9dcac9488b227662d2a3ae13bb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 Old George Road off R102 Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084558 22.135466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang