Successfully reported
+19

Brinksfontein Guest House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brinksfontein, 70 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Brinksfontein Gastehuis is 70 km vanaf Laingsburg en 60 km vanaf Sutherland, op 'n grondpad, in die rustige en rustige Karoo geleë. Brinksfontein bied die prentjiemooi woning om te ontspan en te herleef. Verblyf word gebied in 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis wat teen die hange van die Moordenaars Karoo klipkranse geleë is. Hierdie bekoorlike plaaskothuis het sonkrag-aangedrewe elektrisiteit en WiFi-ontvangs.

Die kothuis het slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die derde slaapkamer is 'n buitekamer met 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, gasgeiser, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer buite geleë is en toegerus is met 'n buitestort en binnetoilet. Die slaapkamers het warmwaterbottels en ekstra komberse. Ekstra matrasse vir kinders kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die sitkamer het 'n kaggel en gemaklike rusbanke en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 4-plaat gasstoof met oond, breekware en eetgerei, asook 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense. Die kothuis het 'n verskeidenheid tydskrifte, boeke en bordspeletjies.

Daar is 'n houtvuur-swembad in die braai-area, ideaal vir 'n ontspanne dag in die Karoo en staproetes is op die plaas beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kanollie B
5.0
Absolute stilte, asemrowende sterre en salige samesyn. Ons het baie lekker gebly, maar dit was baie warm saans en as ons die vensters oopgehou het vir...
Sien meer
Mrt 2025
Ronelle R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier op Brinksfontein! Pragtige omgewing en huis in die Karoo. Mooi ou kliphuis is goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer! He...
Sien meer
Mrt 2024
Anneke B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, balm for the soul! Our hostess was very welcoming with a home-baked plaasbrood and some of the nicest peach jam! We truly lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Hendry B
Gesin met tieners
4.8
Ongerepte Karoo plaas verblyf. As jy wil wegbreek van die alledaagse gejaag en geraas, is dit die perfekte plek. Pragtige Karoo eenvoud en karakter. D...
Sien meer
Jul 2025
Pieter B
Saam met lewensmaat
4.8
Die Karoo soos ons dit ken. Hier kan jy maar net jouself wees. Héérlik! Skoon lug, genoeg om te doen, heerlike geriewe en sommer net 'n plekkie waar j...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Brinksfontein, 70 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brinksfontein Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brinksfontein, 70 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3YjgwMzRlLWU3M2UtNDYyYi1hODQwLWZmMDBjY2NmNzgyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 Brinksfontein 70 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.728154670323 20.932189332379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang