Successfully reported

Britskraal Gasteplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marina N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oorslaap oppad van Wes-Kaap na Gauteng. Britskraal is lieflik en rustig. Gaan vir seker teruggaan en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonya N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlik! Wonderlike huis! Vreeslik mooi en rustig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hilly H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Wool Cottage by Britskraal bied ’n pragtige ligging met asemrowende uitsigte. Ek het onlangs by Wool Cottage oorgebly en dit was regtig 'n heerlike ervaring. Die kothuis is op die perfekte plek geleë met ’n asemrowende uitsig vanaf die stoep – veral tydens sonsopkoms en sonsondergang. Alles in die kombuis was netjies en gerieflik, met ’n lekker Nespresso-masjien en selfs ’n gratis bottel sjampanje wat ’n spesiale bederf was. Die bed was uiters gemaklik en die linne vars en skoon. Die enigste nadeel was dat dit baie koud was die laaste nag – ’n bietjie ekstra moeite vir verwarming sou waardeer word, aangesien dit een groot oop vertrek is. Ons het ook ’n stort gemis, maar al met al was dit ’n baie aangename verblyf.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lekker blyplek in die groot Karoo. Afgeleë plaas maar 'n heerlike eenheid met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Asemrowend. Baie lekker en die plek is mooi netjies en warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies/lieflik. Pragtige ou plaashuis in die mooie Karoo met besonderse mooi dekor. Uitstekende beddegoed en warm kombers vir koue wintersaand. Snoesig! Huis is baie goed toegerus. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lieflik! Dit is 'n pragtige Karoo-bestemming wat baie netjies is. Baie mooi Karoo-huis met besonderse dekor. Die huis is goed toegerus en ons het gewens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loubser
Britskraal Gasteplaas
Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te huisves.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Loubser Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Barnard Street, Britskraal Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c7178c93897626bb0448a8400e398d096164e4a591d000d21d1c902595c37ec09404f6b164a6a21526127f5a9c1185169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Nico Barnard Street Britskraal Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.967996158194 23.773670623848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang