Successfully reported
+31

Brizzy’s Balcony

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Albert Road, Brisbane Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brizzy’s Balcony is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek geniet. Veilige parkering is beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kings Beach ongeveer 3.7 km weg. Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is ongeveer 1.3 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

The Host Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 11 Albert Road, Brisbane Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Albert Road, Brisbane Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0750b867c8d00a5199307a54ecab231e0b4056f836a070d302df9493e6ea27aa814f0714b1fd2bd17160e9fcdfa6a4331a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 Albert Road Brisbane Apartments 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9764135 25.6109925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang