Successfully reported

Broadwater River Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Petrus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Rustig, skoon kampgerief. Natuur is skoon. Grondpad is net bietjie sleg vir 'n karavaan wat nie off-road is nie. Kan dalk oorweeg om die pad te skraap. Maar verder tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma L
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek was saam met 'n vennoot en my Direkteur - fantasties! Die baas was beïndruk! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasmagories verby. Fantastiese plek, ongelooflike personeel, behulpsaam, vriendelik, puik kamer, wonderlike uitsig, absoluut 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben Z
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Mooi uitsig en goeie kos. Baie lekker plek met fantastiese kos. Al die klagte is dat die skuifdeur nie kon sluit nie, maar dit kan seker oral 'n probleem raak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah-lee L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Ruatigheid vir die siel. Baie lekker gebly. Die kampplek is netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Ligging uitstekend. Geen WiFi in kamer of buite nie. Ontbyt baie basies. Gemiddelde verblyf. Kombuisgedeelte beperk. Badkamers min ventilasie. Geen WiFi. Restaurant puik geleë. Kos egter baie basies. Diens andersins uitstekend. Pad na oord in goeie kondisie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Baie mooi eiendom in mooi ligging. Ja, self-catering toebehore was nie genoegsaam nie; daar was geen skoonmaaklap, te min koppies ens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Dit was 'n lekker naweek. Baie mooi area en fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

JT Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 Road from Kimberley, to Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25919bc8eb9db1e732995c7b84f6f3b84ecc5c1a2518d5e4490694b95e82b832fcf350fc410d36bb0cefe09352dd1934443c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025964892364 23.886444575946
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang