Broadway Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Broadway Self-Catering Accommodation bied selfsorgwoonstelle in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, korporatiewe reisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Al die woonstelle spog met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat badkamer. Die eenhede beskik ook oor 'n TV met DStv, asook 'n sitkamer en eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gemeenskaplike geriewe sluit 'n waskamer, swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heidie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Broadway Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang