Bronzicht Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 232 Rail Road, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bronzicht Guest Suite is 'n selfsorgeenheid op 'n landgoed in Zwavelpoort, Pretoria. Dié eenheid grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed vir 1. Die badkamer het 'n bad en stort, en toiletware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n gasverwarmer en 'n waaier vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, asook 2 gemaklike rusbanke. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, asook breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe. Die eenheid het 'n aangewese parkeerplek en word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste het toegang tot die swembad en nabygeleë plaaslike winkels en restaurante
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Willemien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 232 Rail Road, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Bronzicht Guest Suite het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 232 Rail Road, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang