Successfully reported
+37

Brookdale Estate - Manor House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawequa Bos Pad Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 180 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brookdale Estate - Manor House is in die Paarl-wynvallei geleë, omring deur berge en wingerde. Die Kaaps-Hollandse styl Manor House kyk uit oor uitgestrekte tuine en bied 'n toevlugsoord van vrede en welstand tussen die wingerde.

Verblyf word gebied in en suite-slaapkamers in die hoofhuis en 'n privaat en suite-slaapkamer in die aangrensende gebou. Elke suite is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items asook 'n haardroër. Elke en suite-badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n dubbelwasbak.

Gedeelde leefruimtes sluit 'n sitkamer, 'n biblioteek en onthaalkamer, 'n eetkamer, 'n studeerkamer, 'n ontbytkamer en 'n kombuis in.

Buite is verskeie terrasse met panoramiese uitsigte oor die berge en die wynvallei. Die tuine, swembadhuis en swembadterras is die ideale plek om die sonskyn te geniet met 'n verkoelde glas wyn uit die Brookdale-reeks.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Meliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hawequa Bos Pad Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brookdale Estate - Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 180
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 9 180
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawequa Bos Pad Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70e810ed685f1411cbac0a107ecdc56e875dafbc7495786fff3192608216a8f898dd2da093e9cd00465bfb7fbb06aef9d154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 180 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Hawequa Bos Pad Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.719799814238 19.036275873016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang