Brookes Hill Self-catering Suite
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Brookes Hill Suites, Lower Brookes Hill Street, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Brookes Hill Self-catering Suite is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Humewood in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en ongeveer 4,2 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met matte en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die leefarea maak oop op 'n klein privaat patio.
Die kompleks spog ook met 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks naby die Boardwalk Entertainment Casino, die pier en ander besienswaardighede in 'n radius van 5 km om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kosalin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 77 Brookes Hill Suites, Lower Brookes Hill Street, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
- Gaste dink Brookes Hill Self-catering Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Brookes Hill Suites, Lower Brookes Hill Street, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang