Brookes on the beach 51
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brookes on the beach 51 is in Brookes Hill Suites geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die strand, 'n paar restaurante en 'n casino-winkelsentrum. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kosalin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
- Gaste dink Brookes on the beach 51 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang