Brooklands Place
Kry 30% af vir verblyf voor 17 Desember 2025. Bespreekbaar tot 31 Okt 2025
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Brooklands Avenue, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R850R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brooklands Place bied heerlike oornagverblyf met aparte ingange op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 ruim gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV ook beskikbaar. Albei kamers het direkte toegang tot die swembadarea.
Alle gaste het volle toegang tot die lieflike swembadarea waar hulle 'n bietjie son op die sonstoele kan geniet en dan 'n duik in die sprankelende swembad kan neem. Gedeelde braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Brooklands Avenue, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Brooklands Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Brooklands Avenue, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang