Brooklyn Blok
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brooklyn Blok bied unieke, moderne pod-betoneenhede in die hartjie van Brooklyn in Gauteng. Dit is die ideale oornagverblyf vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers aangesien dit naby privaat hospitale, skole en ambassades geleë is.
Verblyf word in 5 oopplan-ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke woonstel het ook 'n leefarea met 'n rusbank, 'n slim-TV en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Elke ateljeewoonstel lei na 'n privaat stoep met sitplek. Die verblyf bied veilige parkeerplek, 'n wassery en 'n gemeenskaplike braai-area op die perseel. Brooklyn Mall is ook net 'n entjie ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Blok het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang