Successfully reported
+36

Brooklyn Blok

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklyn Blok bied unieke, moderne pod-betoneenhede in die hartjie van Brooklyn in Gauteng. Dit is die ideale oornagverblyf vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers aangesien dit naby privaat hospitale, skole en ambassades geleë is.

Verblyf word in 5 oopplan-ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke woonstel het ook 'n leefarea met 'n rusbank, 'n slim-TV en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke ateljeewoonstel lei na 'n privaat stoep met sitplek. Die verblyf bied veilige parkeerplek, 'n wassery en 'n gemeenskaplike braai-area op die perseel. Brooklyn Mall is ook net 'n entjie ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Isabel N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, stil en netjiese verblyf. Pragtige gastekamer wat se spasie baie goed benut is. Het alles wat benodig word, selfs 'n mikrogolfoond en klein...
Sien meer
Sep 2025
Idette C
Gesin met tieners
5.0
Always a pleasure to stay at Brooklyn Blok. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Daneel R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie netjiese en veilige akkommodasie.
Jul 2025
Simone S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was netjies en skoon, en die beddegoed was lekker warm.
Jun 2025
Johann H
5.0
Hoogs aanbeveel! Fantasties! Wonderlike gasvrou!
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Blok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 065
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 065
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 065
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1148 Duncan Street, Brooklyn Blok, Brooklyn, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d45a2778f9171b3197719d078cc9b1761b94a4e99a3cd793c519d15f14d3fd7b58263daa8db8e8fc73963e3ae0447c4327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 1148 Duncan Street Brooklyn Blok 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.769315 28.236188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang