Brooklyn Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 323 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 105 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Brooklyn Manor wat in 1927 gebou is, is 'n pragtig gerestoureerde herehuis in die hartjie van die voorstad van Brooklyn wat bekend is vir sy boomryke paaie.
Hierdie elegante gastehuis het ruim stylvolle slaapkamers wat almal en suite het en die meeste loop uit op die besonderse binnehof met sy groot swembad.
Die atmosfeer by Brooklyn Manor is een van rustige sofistikasie en tydlose sjarme. Uitstekende diens met aandag aan detail verseker 'n ontspanne en bederf verblyf. Geriewe sluit WiFi, DStv, yskassies, gastesitkamer en eetkamer in. Ontbyt word dikwels op die buite-swembadterras bedien met middagetes en aandetes op versoek wat vooraf gereël word.
Brooklyn Manor is naby Brooklyn Mall, bioskope, restaurante en Hatfield met sy lewendige naglewe, Universiteit van Pretoria en die Loftus Sportstadion geleë.
Voldoende en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 323 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 323 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang