Brooklyn Suite
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brooklyn Suite bied oornagverblyf en is sentraal geleë in 'n veilige kompleks naby die Universiteit van Pretoria en meeste ambassades. Hierdie verblyf beslaan die eerste vlak van die eienaar se huis, maar gaste het volledige privaatheid.
Dié verblyf bied gaste 2 en suite-gastekamers wat die gebruik deel van 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié gemeenskaplike area sluit 'n sitkamer met 'n TV in.
Die Oos-kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die Wes-kamer het 'n koningingrootte-bed. Albei kamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. The West Room het sy eie koffiestasie met 'n yskassie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang