Successfully reported

Brookshill

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Amanda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Rustig en mooi in luukse gemak. Die gasvrou het aan alles moontlik gedink om 'n mens se verblyf so gemaklik en mooi te maak. Baie aandag is gegee aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Alles wat nodig is wanneer weg van huis. Ek kan Brookshill aanbeveel. Die ligging/omgewing en netheid is 10 uit 10. Dit is gerieflik vanaf inboek tot uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Gerieflik, gemaklik en waarde vir geld. Besonderse gerieflike en mooi plek waar Charmaine aan alles gedink het. Charmaine en Collin is regtig gemaklik en behulpsaam. Verseker ons nuwe go-to plek vir enige besoek aan die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally G
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

The nicest self-catering unit I have ever stayed in. Exceptional hosts, perfect position, extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A wonderful nights sleep! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Uitstekende verblyf, baie netjies met alles wat mens benodig en ekstra. Brookshill is baie goed geleë met alles wat mens benodig - van veilige parkering en Wifi tot geriewe om 'n lekker koppie filterkoffie te maak. Sal hulle met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Uitstekend. Uitstekende slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

It was everything we could have hoped for and more. Wonderful welcoming home with lovely character and stunning views of the mountains. Close to all amenities. Charmaine is a wonderful considerate host and is exceptionally helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Perfekte oornag verblyf. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Ons kan Brookshill aanbeveel vir veilige en rustige oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilmien V
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Baie veilig, hulpvaardige en vriendelike gasvrou . Heerlik gebly! Sal definitief weer daar bly. Baie netjiese kamer met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Strelitzia Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVHN01MAiKG0YnVBhktBaruGcU2dypJRCZkwmMPVmJjnLZfX6E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 7 Strelitzia Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.065129681466 18.824092236784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang