Brookshill
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Strelitzia Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brookshill is in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie omring deur pragtige berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobalt-blou oseaan en strande. Dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn , dekadente kos en opwindende besienswaardighede soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town waardeer.
Verblyf is beskikbaar in die vierslaapkamer-hoofhuis of 'n aparte eenslaapkamer-woonstel op die eienaar se woonerf. Die hoofhuis het slaapplek vir 8 en is volledig toegerus vir selfsorg. Die woonstel het slaapplek vir 2 en bied slegs verhit-en eetgeriewe.
Die hoofhuis het 'n braai-area, swembad en toegang tot 'n groot tuin. Parkeeprlek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die Helderberg-wynroete verken en verskeie restaurante besoek. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, fietsry, verfbal, gholf, duik en waterski in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Strelitzia Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Brookshill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Strelitzia Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang