Successfully reported
+59

Brown's Cabin and Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brown's Cabin and Cottages is op 'n pekanneutplaas in Skeerpoort in Noordwes, sowat 15 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Dié omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek en vir trougaste.

Verblyf word aangebied in selfsorg-eenhede met ononderbroke uitsigte op die Magaliesburg-bergreeks. Dit is ideaal vir gaste wat een van die vele troues wat by die gewilde venues in die omgewing gehou word, wil bywoon. Akkommodasie word aangebied in Brown’s Cabin, Brown’s Cottage, Aloe Suite, Browns Suite, De Wets Cottage en Pecan Cottage. Let wel dat die Aloe Suite en Browns Suite nie selfsorggeriewe het nie.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die omgewing, soos warmlugballonvaarte (5 km weg), wandelings saam met olifante, wildritte en perdry. Gaste kan restaurante, Van Gaalen se kaasplaas, Afrika-kunsvlytmarkies en kunsgalerye besoek. Die Cradle Health Spa is naby ons geleë en bied luukse spa-behandelings, spa-geriewe en verskeie mediese dienste aan. Brown's Cabin and Cottages is ongeveer 105 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ongeveer 36,4 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 371 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Jou siel rus met die stilte en rustigheid. Asemrowende plek! Sal beslis weer hier bly.
Okt 2025
Adri M
5.0
Rustige omgewing met die mooiste natuurskoon! Die verblyf was netjies en goed ingerig. 'n Rustige atmosfeer met die mooiste natuurskoon. Die ontvangs ...
Sien meer
Okt 2025
Cornus S
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient and easy. Was comfortable. Recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Martie R
Saam met lewensmaat
5.0
My siel is gevoed! Robyn was baie vriendelik en ons cottage was baie skoon en netjies! As jy rus vir jou siel soek, is Brown Cottages die plek vir jou...
Sien meer
Sep 2025
Cornel B
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful stay! Such a nice place with classic accommodation. Robyn and her mum are darlings and they are so helpful. Awesome for a q...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 371

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Brown's Cabin and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02dd3d46fe23e5eeae2406f6bbb7f7f8d417617558147d025d7c7b32e5fcf41d3dba4f9edde1c3ae6020dac8991ca6d72242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 371 5 1 5 Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21) Browns Cabin and Cottages 0232 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.7794163554 27.765048891306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang