Successfully reported

Browns Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly! Heerlik gebly, geslaap en hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig! Ons het lekker gebly! Stil en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, en ontbyt was heerlik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Netjies, skoon, privaat en veilig. Heerlike ontbyt. Baie lekker gebly, Springbokkies was pragtig gewees wat rondom die blyplek geloop het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Oase na 'n lang dag se reis. Wonderlik. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag
4.6
Jul 2022

Beautiful, clean, excellent staff and breakfast. Loved the ground squirrels. Would definitely recommend. No generator, stand-alone room still has a neighbor in a room attached. This however does not detract from a value for money stay in a gorgeous garden and serene surroundings. Also, larger vehicles can park without difficulty. All in all a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronita F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Gerieflik, netjies, mooi. Browns is baie netjies en gasvry. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Verblyf van hoë standaard. Verblyf van hoë standaard tussen wingerde net buite Upington op Olifantshoekpad. Baie mooi tuine. Veilige parkering en baie netjiese kamers. Personeel baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thelma B
1 nag
4.4
Jun 2021

Ons moes 'n heel tydjie wag dat iemand die hek tot die perseel oopmaak. Personeel was nie oorvriendelik nie. Niemand het verduidelik hoe die kluis in die kamer werk nie. Geen kragopwekker tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Browns Manor
Goeie dag Thelma, Baie jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met ons diens nie. Ek vra onverskoning vir die hek, ons het tegniese probleme ondervind en dit is intussen hertstel. Ons sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer en dan verseker van ons uitstekende diens. Mooi dag. Groete, Browns Manor Bestuur

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Stunning. Heerlik. Baie mooi plekkie, baie skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14 Olifantshoek Road, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4Y2IxZTVlLTU4MGItNGJlZi05ZmZiLWFjYWQzN2YwYTZhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 N14 Olifantshoek Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.433713580873 21.306309700012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang