Successfully reported
+19

B's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B's Place bied gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstelle met slaapplek vir tot 2 mense elk, in Gqeberha (Port Elizabeth).

Gaste kan die woonstel met tuinuitsig of die woonstel op die grondvloer bespreek. Die oopplan-eenhede is ingerig met gemaklike beddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer.

Elkeen van die kombuisies is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof of 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met DStv, sowel as WiFi, is ook in al die eenhede beskikbaar.

Elke woonstel maak oop op 'n gemeubileerde patio waar gaste kan rook. 'n Weber-braai is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die woonstel met tuinuitsig het veilige parkeerplek van die straat af, en die woonstel op die grondvloer het motorhuisparkeerplek.

B's Place is net 100 m vanaf die gewilde Beeryard-kroeg en restaurant, 500 m vanaf verskeie winkels en restaurante, 5 km vanaf die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Splash Waterworld en die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heather B
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended for a short stay in PE, easy access to the airport. Great host. Accommodation was perfect in every way, had everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Elroy A
Besigheidsreis
5.0
Central and close to shops and restaurants. Very pleasant and quiet. Good hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sabrina R
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very pleasant host, very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lillian T
5.0
Fantastic! Thank you! My last-minute booking went smoothly, your hospitality is outstanding. The bed was very comfortable! I loved the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Durieta T
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklike bed, baie skoon kamer en badkamer. Gerieflik, sal weer gaan.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink B's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAknbbBlmbCxxirXowoEkpjHc7XZ5CibOyVFsn6y5QqJV0NPpFog?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 12 Cooper Street Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95860688663 25.607293726216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang