Successfully reported

Bubez Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Laura P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Daar is niks wat ek kan fout nie. Kamer was ruim, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en gerieflike akkommodasie in 'n stil en veilige area. Baie gawe mense wat ons vriendelik ontvang het. Die kamer was pragtig, netjies en gerieflik. Parkering is baie veilig en die ligging is baie stil. Sal beslis weer daar bly as ek weer in Barberton kom. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer dit.

Petro D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantastic accommodation. Very friendly reception with some valuable information about the area. We really enjoyed our stay and will definitely stay here again. Five of us stayed in three rooms close to each other and we used the suite for breakfast. Everything was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank you so much, Pedro.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Skoon, netjies en stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie. Dit was 'n plesier om jou by ons te kon huisves.

Heinrich H
1 nag
5.0
Mei 2024

Het met 'n glimlag uitgestap. Pragtige uitsig en baie netjies en skoon, heerlike aand en sal enige tyd weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Só baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was 'n plesier om jou by ons te kon huisves.

Deon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie mooi plek en pragtige kamers en goeie diens. Net een aand oorgebly vir besigheid, great plek, great diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie Deon, Groete, Hannie

Makhula R
1 nag
5.0
Apr 2023

Splendid. I really enjoyed my short stay at Bubez. From the reception to my room, I was really happy. Will definitely go back there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank You Khluler, it was a honor to accommodate you.

Erika D
1 nag
5.0
Mrt 2023

Was heerlik gewees. Net water was bietjie koud by bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Baie dankie vir jou besondere resensie Erika. So jammer vir die koue water. Ons sukkel soms om die tydsbrekening reg te kry met al die beurtkrag. Sal ons beste doen om dit reg te stel. Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle by ons te kon hê.

Asief K
1 nag
5.0
Feb 2023

Awesome stay. Hosts are friendly and very accommodating. Stunning views from the top. From the time I booked to the time of arriving, the hosts are so friendly and accommodating. I was very pleased to be able to to take my pet Jack Russel. The place is stunning. We will be visiting soon as our stay was short this time. Rooms are perfect size. Wi-Fi is awesome had no issues compared to other hotels and B&B I stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lionel & Hannie
Bubez Guesthouse
Thank you so much for your humbling review, Asief. It was such a pleasure to have you with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lionel & Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Andrews Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACA67FLrpMSrj7uRpLuzduSmObXIci8B0yQvsJtqUlxlsPbyBgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 11 Andrews Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.785082754559 31.059461341104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang