Successfully reported

Buccara Wildlife Reserve

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful, calm, relaxing and attention to detail. This is a jewel in the middle of the Karoo. I was not expecting such a beautiful place in such a tranquil setting. For someone who appreciates hunting, this lodge with a variety of trophies against the walls, a cozy bar, various boma settings, overlooking hills and game wandering by - will truly love this magical place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Dear Sonja, Thank you so much for your wonderful review and kind words about Buccara Wildlife Reserve. We're thrilled to hear that you enjoyed the tranquillity, attention to detail, and unique charm of our lodge. It’s always rewarding to know that guests appreciate the atmosphere we’ve created — from the cozy bar and boma areas to the breathtaking views and wildlife. Your description captures the essence of what we strive to offer, and we’re so pleased that it resonated with you. We hope to welcome you back to our Karoo jewel again soon! Warm regards, Buccara Management

Ryan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

A must see location. Amazing! Great friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Dear Ryan, Thank you for your lovely review! We're so pleased to hear you had an amazing experience and felt welcomed by our friendly team. It means a lot to us that you consider Buccara Wildlife Reserve a "must-see" location — we couldn’t agree more! We hope to see you again soon for another unforgettable stay in the heart of the Karoo. Warm regards, Buccara Management

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Luuks, skoon, netjies. Kan vir niks meer vra nie. Vir die tarief verwag mens net die beste. En dis ook wat ons gekry het. Die Main House waarin ons gebly het, het alles wat mens nodig het. Alles is van die beste kwaliteit. Diens was goed en vriendelik. Ons sal volgende keer net meer tyd wil spandeer, het nie eers tyd gekry om in die pragtige tuin met groen grasperke te gaan stap nie. Het darem lekker afgekoel in een van die swembaddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Goeie Dag, Dirk Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat julle die luuksheid en kwaliteit van die Clifton Main Huis geniet het. Dit is vir ons belangrik om 'n pragtige en gerieflike ervaring vir ons gaste te skep. Jammer dat die tyd so vinnig verbygegaan het – ons hoop julle kan volgende keer langer bly en die tuin en ander geriewe ten volle geniet! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Veilige reise en tot volgende keer! Bestuur

Roelf H
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Baie lekker behalwe vir WiFi en deur wat nie gebruik kon word. Verblyf was baie lekker en ruim. Die enigste negatiewe is die feit dat die WiFi nie gewerk het nie en dat die badkamerdeur uit die kamer waarin ons gebly het, nie gebruik kon word nie, kon nie oopmaak nie, daar was fout met die slot en is gerapporteer, so ook die WiFi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Beste Roelf, Baie dankie vir u terugvoer en vir die keuse om by Buccara Wildlife Reserve te bly. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf as lekker en ruim ervaar het. Ons vra opreg omverskoning vir die ongerief met die WiFi en die badkamerdeur. U opmerkings is waardevol, en ons het reeds stappe begin neem om die probleme op te los om te verseker dat dit nie weer herhaal word nie. Ons waardeer u begrip en hoop om u binnekort weer te verwelkom vir ’n foutlose en ontspannende ervaring. Vriendelike groete, Buccara Bestuur

Charl C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Netjies. Yes, pragtig skoon, ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nulette C
1 nag
5.0
Des 2024

Set in a beautiful surrounding with lovely scenery and animals. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Dear Nulette, Thank you for your kind review! We're delighted that you enjoyed the beautiful surroundings, scenery, and wildlife. It's wonderful to hear that you found your stay peaceful and relaxing. We hope to welcome you back soon for another tranquil getaway! Buccara Wildlife Reserve Management

Anneke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, rustig, pragtige natuurskoon. Baie lekker gebly, die plek is netjies en gerieflik ingerig, die pad word mooi in stand gehou, die mooiste natuurskoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Goeie dag, Anneke Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n lekker tyd gehad het en die plek se netheid en gerief waardeer het. Ons hoop om julle weer gou te verwelkom! Vriendelike groete, Buccara Wildlife Reserve span

Christiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Onvergeetlik. Heerlik gewees. Kan nie beter nie. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buccara
Buccara Wildlife Reserve
Goeie dag, Christiaan Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n onvergeetlike tyd gehad het en dat die diens na julle verwagtinge was. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Groete Buccara Wildlife Reserve Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Buccara Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 301
R 2 301 R 1 726
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 301
R 2 301 R 1 726
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 301
R 2 301 R 1 726
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pretoriuskloof Road, Buccara Wildlife Reserve, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfba70b783801b4e75fc60797e02265c2e23edf9bfd08628c90e781d7ddb0fb656ecb1007ff382970d57e8b0a525100858638?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 301 nouVanaf R1 726 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1 Pretoriuskloof Road Buccara Wildlife Reserve 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.157602342264 24.649252898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang