Buckhouse Elegant Village Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Swart Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Buckhouse Elegant Village Apartment is in Heidelberg geleë, waar die Tuinroete 276 km vanaf Kaapstad begin. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, avonturiers en sakereisigers.
Hierdie elegante tuinwoonstel het 2 verdiepings en bied slaapplek vir 4 mense op 2 verdiepings. Die en suite-badkamer het 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is elektriese komberse en vere- en dons-duvets wat ons gedurende die winter sal voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel beskik ook oor 'n interessante, eklektiese kunsversameling. Die terrastuin het 'n fonteintjie, tuinmeubels, 'n braai-area en 'n Meksikaanse houtvuurmaakplek.
Heidelberg is 'n natuurparadys en bied 'n ontspanne atmosfeer in die skadu van die Langeberge op die oewer van die Duivenhoksrivier. Die naaste strand is Witsand waar walvisse van Junie tot November gesien kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Swart Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Buckhouse Elegant Village Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Swart Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang