Successfully reported

Buckingham Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ivan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Gerald is an amazing host. He did everything he could to make our stay a pleasant one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

N stukkie hemel in die Kloof! Dit was ons tweede keer terug by Buckingham Place en werklik sal ons weer en weer terugkom! Dit het een van my gunsteling plekkies geword weg van die huis! Die eienaars gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel en verwelkom mens met 'n plekkie wat beter as 'n 5 ster hotel sal bied, en dit voel so cosy en tuis, soos 'n plekkie van jou eie! Dis altyd netjies en silwer skoon, die plekkie het alles waaraan 'n mens kan dink! So gerieflik en pragtige dekor! 'n Plekkie van saligheid en rus! Die eienaars sit soveel gedagte in die nessie en 'n mens kan nie 'n beter plekkie kry as dit nie! Dankie aan Gerald vir julle aandag, moeite en belangstelling in julle gaste! Werklik, dit is 'n moet op 'n bucket list om daar te gaan oorbly! Sal julle beslis aanmoedig om te gaan ervaar! Tot ons julle weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

A place to remember . The place was amazing, very safe and was so peaceful. We enjoyed every bit of it. I would recommend this place for anyone who is going on business or just wants a nice, quiet getaway. The owners are wonderful, always checking if we are okay and have everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Genotvolle verblyf. Baie skoon en netjies en in 'n rustige area geleë. Die gasheer doen baie moeite, die eenheid is goed toegerus en voel soos 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish G
1 nag
5.0
Aug 2025

The perfect home away from home accommodation for business or leisure. Buckingham Place was perfect for my one night stay. Gerald is a fabulous host and was there to greet me and show me around. He was also there when I left. The unit is a mini home with everything that you could possibly want and I was sad that I was only there for a night and I couldn't enjoy the accommodation. I can highly recommend this quiet, clean and very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitmuntend! Fantastiese plekkie! Skoon, netjies, modern. Baie stil area! Wonderlike gasheer! Ek beveel dit 100% aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Incredible value for money. Our host was so kind and helpful. The place was spotlessly clean. The decor was modern. A spacious, comfortable place with heaters and fans. Towels were replaced during the day and the bathroom was cleaned. From the usual coffee and tea to rusks, a sweet treat, and even plastic bags for wet toiletries, so many thoughtful gestures. The bar has been set high.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome experience. The accommodation was excellent. Beautifully appointed and Gerald was there to meet us and gave my wife a full tour. Anytime we are in Durban, we will be staying at Buckingham Place. It was an awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carilee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike, skoon en veilig. Skoon, veilige en baie gerieflike verblyf. Baie lekker gebly en uitstekende verwelkoming en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Home away from home. It was an awesome experience. Everything fine-tuned to perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Buckingham Road, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10b7dc3e2fd27b9a643819ccafc4be76e3e6e4c2bef5e6b5c10508c88966901fb3e702baf5e565f710dce36a4be128704a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 111 Buckingham Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769737108109 30.848712166664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang