Successfully reported
+32

Buckler’s Africa Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R5 040 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Buckler's Africa Lodge is 'n oase op die oewer van die Krokodilrivier wat aan die Krugerwildtuin grens.

Die grasdak-eiendom het hoë plafonne met pragtige afwerkings en beslaan meer as 5 hektaar tuine en bos. Dit spog met asemrowende uitsigte en is net 'n paar meter van die rand van die bekende Krugerwildtuin af.

Die verblyf bestaan uit selfsorgwoonstelle, elk met en suite-badkamergeriewe, lugversorging, satelliet-TV, kombuisgeriewe en manjifieke uitsigte oor die tuin of rivier.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel. Ontspan by die swembad en kyk na die wild wat gedurig besoek aflê, of ry in die Krugerwildtuin wat net 6 km ver is. Die Mosambiekse kus en die berge van Swaziland is albei 'n bietjie meer as 'n uur se ry weg en gee gaste baie keuses oor watter avonture om op te gaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Shelton Mapiye Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Buckler’s Africa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 040
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6z4NkMMbzRR3Ep90MaGYoAb5vMEWn6cKtRbRa1hYSQuGRXIs14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 040 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Ngwenya Road Tenbosch 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.373414857113 31.861300991402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang