Buckley's Restaurant, Bar, and Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buckley's Restaurant, Bar, and Guesthouse bied ideale oornagverblyf in 'n rustieke en rustige omgewing in die hartjie van Smithfield. Met 'n restaurant en kroeg op die perseel, maak dit perfek voorsiening vir 'n verskeidenheid reisigers, of jy nou op soek is na 'n romantiese ontvlugting, enkel-ontdekkingsreis of sakereis.
Dié gastehuis bied verskeie kamers met verskillende bed-opsies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n waaier, elektriese komberse, boeke en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n welige groen tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nelson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Voortrekker and Church Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Buckley's Restaurant, Bar, and Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang