Successfully reported
+31

Tree Top Village @ Urban Glamping

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Budget Tented Village @ Urban Glamping in St Lucia is uniek as gevolg van die koepeltente bo-op ons dak. Welkom by die enigste tentkamp in die middel van die dorp, letterlik omring deur restaurante, Glamping op sy beste!

Ons verblyf word aangebied in die vorm van luukse koepeltente - elk met 'n vaste lig, 'n afsluitbare sykas en 'n plafonwaaier. Die tente bied almal slaapplek vir 2 persone. Dubbel-, vroulike en gemengde tente is beskikbaar. Ons het ook dubbelkamers en slaapsale beskikbaar.

Die ablusiegeriewe is splinternuut en bestaan uit privaat hokkies met 'n stort, wasbak en toilet.

Die gemeenskaplike area bestaan uit 'n oopplan-kombuis en -onthaalarea, 'n ooplug-deksitkamer, 'n swembaddek met 'n groot swembad, sonstoele en sambrele en 'n braai-area. Gratis parkering en WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Slaapsaalbed

Slaapkamer

1

1 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carol V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, friendly, absolutely without one of our best value for money. Absolutely beautiful. Staff and manager are so caring and supp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Veronica S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste en lekkerste glamping wat ons nog gedoen het. Wat 'n groot verrassing! Die tente is luuks, super skoon en baie gerieflik. Die omgewing is onbesk...
Sien meer
Apr 2024
Anton V
Gesin met tieners
5.0
Ons het die verblyf baie geniet. Sien sterre.
Jan 2024
Bert K
Saam met lewensmaat
5.0
Truly amazing. We had an amazing time staying at Budget Tented Village @ Urban Glamping. The staff are very friendly and always eager t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Flip D
Saam met lewensmaat
4.8
Beslis 'n baie goeie ervaring. Vriendelike diens en netjies verby. Baie skoon, netjies en puik diens.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tree Top Village @ Urban Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MjY0NjY0LTI4ZDctNGZiZC1iNjIwLTNiMjg0ZTYyMGY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 1) 70 5 1 5 81 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.377279632336 32.410912513733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang