Successfully reported

Buffalo River Self-catering

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Chane O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie vriendelike geselskap. Baie behulpsaam. Baie skoon en netjies. Baie skoon en netjiese eenhede. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Baie rustige atmosfeer. Sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandre J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Ek gaan enige dag terug, baie mooi plaas en lekkerste blyplek. Heerlike verblyf, ek kan nie die plek genoeg aanbeveel nie. Vriendlike diens en so mooi plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gille D
1 nag
4.2
Sep 2025

Good and could be better. I was in their No 2 unit. The gas stove didn't work, and there was a constant smell from the septic tank. However, the bed was comfortable and the ambience of the farm with all its animals was enjoyable. Although Frederick was very pleasant, his wife runs the units, and I would have liked her to check if all was working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolette N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Stil en rustig. Dit was lekker stil en rustig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Nov 2024

Baie verwaarloos. Baie teleurstellend. Plekkies het baie potensiaal. Baie verwaarloos buite. Godryne in kamer hang op genade en hang op net 'n paar hakkies op reeling, kon nie mooi toe trek nie en is te lank en hang op 'n hoop op die grond en is regtig nie skoon nie. Kamer venster maak nie heeltemal toe nie. Kuier tafel en stoele buite baie vuil en verwaarloos, vol stof, olie vlekke en voel mis. Een blom bak met onkruid in wat smeek vir bietjie water. Beddegoed gevlek. Kamer net grillerig en nie 'n lekker atmosfeer nie. Kasdeur wat oopbly en gebuigde draad hangers. Badkamer gerieflik en water was lekker warm.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Petunia S
Kort verblyf
1.0
Mrt 2024

Dirty and smells ugly. Place was not clean and had a strange smell. Kettle dirty could not boil water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nkosinathi X
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderful. It was a nice stay and people were very welcoming. It's just that we had difficulties with hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Veiligheid moet opgeskerp word, maar verder aanvaarbaar. Daar was redelik baie geraas Saterdagaand van ander inwoners. Musiek hard en geskree. Probleem met toegang by die hek met aankoms en vertrek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Thulani N
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2023

Good. Good but no hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Fredrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTQ5YjFiLTEzYzEtNGIxMS04YzZhLWRlYTIwZTU3ZTkzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 89 5 1 4 Buffalo River Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.678910657433 29.99471694231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang