Successfully reported
+31

Buffalo River Self-catering

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buffalo River Self-catering is aan die buitewyke van Newcastle, KwaZulu-Natal, geleë. Die plaas is sowat 10 km vanaf die dorp met talle winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede en bied slaapplek aan 2 persone in elk. Elke eenheid het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis in elkeen met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenhede het elkeen 'n patio en braaigeriewe en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir voertuie. Hulle word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Fredrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buffalo River Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Buffalo River Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTQ5YjFiLTEzYzEtNGIxMS04YzZhLWRlYTIwZTU3ZTkzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 89 5 1 4 Buffalo River Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.678910657433 29.99471694231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang