Buffalo Rock Tented Camp
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Numbi Gate, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R7 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffalo Rock Tented Camp bied verblyf wat alles insluit naby die Numbihek in die Krugerwildtuin. Die oord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike buitelug-wegbreek waar hul die Groot 5 sommer van naderby kan bekyk.
Verblyf word aangebied in 12 safari-styl tent-chalets, wat elk smaakvol versier is. Die tente het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n binnestort en toegang tot 'n privaat buitestort.
Elke tent het lugversorging, bottelwater, en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle maaltye is ingesluit en word in die opelugboma bedien. Die kamp het ook 'n volledig gelisensieerde kroeg en gaste-sitkamer, sowel as 'n lapa en braaigeriewe.
Oop 4x4-safari-voertuie word gebruik vir wildritte, en begeleide boswandelinge en ontbyt kan ook gereël word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Numbi Gate, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Numbi Gate, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang