Buffalo Rock Tented Camp
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Numbi Gate, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R7 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffalo Rock Tented Camp bied volpension-akkommodasie en is naby die Numbi-hek in die Krugerwildtuin geleë. Hierdie afgesonderde tentkamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike buitelugwegbreek, met 'n opsie om die Groot 5 op die perseel en naby te besigtig.
Verblyf by Buffalo Rock bestaan uit 12 Safari Style Tented Chalets. Elke tentstaanplek is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n binnestort en toegang tot 'n privaat buitestort.
Elke tentstaanplek het lugversorging en sluit gebottelde water en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle etes is ingesluit en bedien in die opelug boma. Die kamp beskik oor 'n volledig gelisensieerde kroeg en gastesitkamer, asook 'n lapa met braaigeriewe.
Oop 4x4-safarivoertuie word vir wildritte gebruik, en begeleide boswandelings en ontbyt word ook gereël.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Numbi Gate, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Numbi Gate, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang