Successfully reported

Buffalo

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Izak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Heerlik gebly in die huis. Ons het heerlik gebly en die warm weer in Marlothpark baie geniet. Wil net voorstel dat handdoeke na 3 dae geruil kan word. In die 6 dae wat ons daar was, was geen ruiling gedoen nie. Die Smartbox vir die TV het nie gewerk nie. Die aansoek kon nie opdateer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Niks nodig nie. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Heerlik gekuier in hierdie netjiese huis met luukse afwerkings! Swembadjie was 'n bonus en so baie diere het kom kuier! Gaan definitief weer! Ons wou nie 'n grasdak huis huur nie, nie dubbelverdieping nie en Buffalo het al ons boksies getick! Uitleg van so 'n aard, dat almal kan saamkuier! Die persoon in die kombuis, op die gerieflike groot stoep en die een in die swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabang M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Place is clean. All I can say is the place is clean and tidy wished to stay a little longer

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet J
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Awesome fabulous en so baie ontspannend. Ons het dit so baie geniet. Huis is wonderlik ingerig en awesome atmosfeer. Baie ontspan en die on suite in elke kamer is 'n bonus gewees. Baie dankie vir wonderlike diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Tranquil, peaceful, beautiful. Buffalo was wonderful. The unit itself is very clean and tastefully decorated. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Fantastiese plek, alles wat mens nodig het vir 'n lekker rustige naweek. Plekkie is goed uitgerug, lekker braai area, met klein swembad. Rustige area en eenheid is baie skoon. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynis K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2020

Ongelooflik! Rustig, pragtig, ontspannend, mooi, netjies en skoon, vriendelike bestuur, lieflike swembad, alles wat ons verwag het en nog meer! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2019

Baie oulik en netjies en het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer gaan, dis 'n baie baie mooi plek, netjies en my dogtertjie het dit so geniet as die bokkies vir haar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiloOBkOAOMlJ65ddSO9MoOSpOqsLQLcyxAznppI0G1vbRe37zO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 4119 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.354206 31.800491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang