Buffalo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Buffalo is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Marloth Park geleë is. Die eiendom grens aan die Lionspruit Wildreservaat en is ideaal vir 6 persone wat op soek is na 'n opsie om wild te besigtig naby, of op pad na die Krugerwildtuin.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n voorafbetaalde lugversorging en het 'n plafonwaaier. Die leefarea is oopplan, en die goed toegeruste kombuis bevat die basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook.
Die leefarea lei uit na die agterplaas, waar daar 'n ingeboude braai-area en 'n plonspoel is vir gaste om te gebruik. Buffalo is 'n kort entjie se ry vanaf 'n paar restaurante, winkels, 'n spa, 'n vulstasie, hardeware- en 'n bottelwinkel wat in die dorp geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Buffalo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang