Successfully reported
+31

Buffelkraal

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 460 LR Murchison, Jemima, Marken, South, Limpopo
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffelkraal is 'n wildlodge wat in Limpopo geleë is en bied slaapplek aan tot 12 gaste. Die eiendom beskik oor 4 privaat, lugversorgde rondawels.

Wildebees en Tau is albei ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Sonsak is ingerig met 3 enkelbeddens, terwyl Buffel met 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed ingerig is. Albei eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste kry gratis WiFi, veilige parkeerplek en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, boma en swembad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en stoof.

Die doendinge op die perseel sluit voëlkyk, wildritte, wildkyk en begeleide staptogte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Grondpad

Ligging

  • 460 LR Murchison, Jemima, Marken, South, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 460 LR Murchison, Jemima, Marken, South, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d31b7f77f800407cfbf3e10bafdc7e8fb644151d6849ce8de8c7969334c1c8f8e215e6c773b9e18b203ab1d59218efa456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 460 LR Murchison Jemima South Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.572662321836 28.339177438509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang