Successfully reported

Buffels Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jacqueline H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oornag vir 'n familiebyeenkoms. Baie goed georganiseer en die sekuriteit is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aan al ons verwagtinge voldoende. Baie lekker gebly in 'n rustige en stil omgewing. Kamer was baie netjies met skoon beddegoed en alles wat gaste mag benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Best stay in years! Very pleasant stay and close to all amenities, for sure a valued destination on my map and will definitely recommend Buffelsplace!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en mooi. Veilig en rustige omgewing. Mooi en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Convenient, clean and excellent value for money. We were specifically looking for a guesthouse close to my mother-in-law's retirement home and initially that was the main selection criteria. However, the fact that we did not have to deal with anybody to get into the property was such a bonus. We fly in from Durban, so it's normally a late night arrival and similarly an early flight out. None of this was a problem since they have a complete independent check-in and check-out procedure using technology. The room was lovely and well equipped (for example, the iron, TV channel selections, cutlery). The only negative was some noise from what we suspect is the main house, but it's to be expected being in a close proximity setup. We will certainly be back when we visit Ouma again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig, stil, en veilig. Buffels Place Guest House het my verwagtinge oortref! Nie net is dit pragtig en veilig nie, maar dit is ook sakpas verblyf. Die inboekproses was moeiteloos, en die plekkie is rêrig droommooi. Alles is mooi aangedui en goed georganiseer. Wat vir ons baie belangrik was: ons voertuig was veilig, en ons het ook self baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Enjoyed our stay. Lovely stay. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Dit was stil daar gewees, dit is naby by die meeste van die interessante plekke. Alles het gewerk en ek het geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful. It was peaceful and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekende kommunikasie; goeie ligging; netjies en 'n rustige plek. Die verblyf was baie aangenaam. Die kamers is mooi versier met goeie beddegoed. My gunsteling was die toesluitmotorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Buffels Road, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb5d597ce9e19e4d1ca14e3a0b0045183ed2fc75434ee288b54ca141e8e8df50c84064a331e8538c630f7b7f6e5b0304fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 116 Buffels Road Pretoria 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.727676 28.227268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang