Buffelsdrift Game Lodge
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cango Caves road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R5 780 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Buffelsdrift Wildreservaat is 6,5 km buite Oudtshoorn, die volstruisstreek van Suid-Afrika, geleë. Dit is op pad na die wêreldbekende Kongo-grotte en baie volstruisplase in die omringde area.
Verblyf bestaan uit 27 eenhede en bied slaapplek aan 62 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, lugversorging en 'n uitsig oor die watergat. Gaste het toegang tot konferensiegeriewe, 'n troukapel, 'n restaurant en spageriewe.
Buffelsdrift Game Lodge bied 'n unieke luukse tentverblyf, gaste kan 'n verskeidenheid van 22 verskillende wildspesies ervaar, insluitend olifante, renosters, Kaapse buffels, kameelperde, leeus, meer as 200 voëlspesies en seekoeie reg by die watergat. Ons bied Afrika-bossafari's, meerkatsafari's, olifantvoeding, stap en borsel van die olifante, sowel as 'n leeuvoer-ervaring. Besienswaardighede in die omgewing sluit in; Swartberg Berg Natuurreservaat, Kangogrotte, Wynplase en die Gamaskloofvallei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Cango Caves road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsdrift Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cango Caves road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang