Buffelshoek Tented Camp
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buffelshoek Camp Road, Manyeleti Game Reserve, 1360, Mpumalanga
- Vanaf R10 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelshoek Tented Camp is in die rustige Suidoostelike hoek van Manyeleti Wildreservaat naby die Krugerwildtuin en Sabi Sand Privaat Natuurreservaat geleë.
Buffelshoek bied 'n outentieke bos-ervaring en bereik 'n balans tussen gerief en bosveld-atmosfeer en handhaaf 'n gevoel van eksklusiwiteit met slegs vyf, 2-slaap grasdak, seil-front tente met opelug en suite-badkamers, alles op houtdekke. Met 'n maksimum van 10 gaste per kamp verseker dit dat elke gas individuele aandag kry.
Die kamp is onomhein en het beperkte sonkrag asook 'n gemeenskaplike braai-area. Etes word dikwels oor 'n oop vuur voorberei en óf in die lanternverligte eetarea óf onder die sterre in die boma geniet. Ontspan in die knus sitkamer laat jou toe om met ander eendersdenkende reisigers te kommunikeer, en om bedags op die uitkykdek te sit gee 'n verhewe uitsig oor die optog van wild en voëllewe by die watergat en oor die vlakte. Met die af en toe 'n olifant wat deur die kamp loop, beteken dit dat jy nie altyd ver hoef te gaan vir 'n ongelooflike aanskouing nie.
Ingesluit by jou verblyf is begeleide daaglikse oggend- en saans wildritte in 'n oop, besigtigingsvoertuig wat uitstekende besigtigings verseker. Onder die noukeurige toesig van die inwonende gidse is dit nie ongewoon om die Groot 5 oor 'n tydperk van 3 dae te sien nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Buffelshoek Camp Road, Manyeleti Game Reserve, 1360, Mpumalanga
- Gaste dink Buffelshoek Tented Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buffelshoek Camp Road, Manyeleti Game Reserve, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang