Successfully reported
+90

Buffelskloof Boskamp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffelskloof Boskamp is 'n klein wildplaas in die hartjie van die Waterberge, sowat 6 km buite Naboomspruit.

Die afgesonderde Buffelskloof Boskamp is aan die onderkant van 'n kloof geleë en is die ideale wegbreekplek vir 'n natuurliefhebber. Daar is ook 'n paar ander kampplekke op die plaas.

Buffelskloof Boskamp bestaan uit 4 kampeerplekke rondom 'n ablusieblok met 'n houtvuurwaterverwarmer en beskik oor 2 spoeltoilette en storte.

Koedoekamp en Rots en Bos Bergkamp is privaat kampeerplekke nie ver van Buffelskloof Boskamp af nie, elk met hul eie ablusiegeriewe.

Daar is koedoes, rooibokke, rhebokke, klipspringers, njalas, bobbejane en luiperds op die plaas. Voëlkykers kan na hartelus verken en tot by die dam stap om te kyk hoe voëls en visarende nes maak.

Daar is 'n staproete teen die berg op vir stappers om pragtige uitsigte oor Buffelskloof te ervaar. Bergfietse kan ook die bosroete op die plaas gebruik. Daar is boomryke kampplekke om die ablusieblok en die Buffelskloof-stoom gaan verby die kampplek. Vir die meer avontuurlustige besoeker is daar 'n plaasdam om in af te koel, lyn te gooi of op 'n kano uit te roei. Stappers kan ook langs die roete stap en beloon word met pragtige uitsigte vanaf die uitkykpunt bo-op die berg.

Dít is wat jy hier sal kry

Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Laura N
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plaas en natuurskoon. Rustige kamp met 'n stunning uitsig!
Okt 2025
Joshua C
5.0
Life changing. A place to disappear from the busy life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Sonya O
Saam met lewensmaat
5.0
Met min staanplekke en baie natuur is dit ’n ware juweel. Ons het ons #offgrid naweekwegbreek by Buffelskloof Boskamp ongelooflik geniet. Die bosveld-...
Sien meer
Aug 2025
Bibi K
Saam met vriende
5.0
Peaceful, beautiful, relaxing and super exciting. The most breathtaking views! Loved every bit of this camp site, enough space for the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Hannelie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier, eienaar baie beleef en vriendelik. Ons het baie lekker gekamp, een van die beste 4 x 4 kamp plekke waar ons nog was.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Farm, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Buffelskloof Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc28c7004d2fae6557d9c00ea1d766ad13ee82fd647280c58624b9a27de7a41a4179bc05cc42d98baebb78641197fe4b8b4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Farm Buffelskloof 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.498601824561 28.651150294602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang