Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelskloof Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp bied selfsorgverblyf en is op die berg langs die Euphoria Gholfreservaat, 11km buite Mookgopong, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike, rustieke wegbreek waar daar ook die geleentheid is om wild van naderby te aanskou.
Daar is 2 verblyfopsies by Buffelskloof Private Game Farm: Sable- en Eagle Camp. Sable Camp is 'n grasdak-lodge met 3 slaapkamers en ` badkamer. Die lodge het ook kombuise wat volledig toegerus is, 'n oopplan-leefarea en 'n braai-area.
Die Eagle Camp het slaapplek vir tot 16 mense en beskik oor 8 slaapkamers en 4 badkamers. Die lodge het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, en 'n oopplan-leefarea.
Sable Camp het 'n boma met 'n braai-area, en Eagle Camp het 2 braai-areas tot gaste se beskikking. Wildritte kan teen ekstra koste gereël word.
Gaste kan voetslaan en bergfietsry. Die Euphoria-gholflandgoed wat grens aan die plaas het 'n gholfbaan, spa en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 109
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Buffelskloof Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Gaste dink Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelskloof Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang