Successfully reported

Buffelsvley Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Bok V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Puik gewees dankie. Lekker gebly. Was nou wel vir werk, maar kan as vakansieverblyf ook aanbeveel. Alles wat mens nodig het, met vriendelike diens. Baie netjies en veilig en goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie L
1 nag
4.6
Mei 2024

Kamer was gerieflik met alles wat nodig was. Ek het 'n inligtingsblad gemis wat sê wat alles te doen is, hoe die restaurant ure werk, die ontbyt, WiFi-wagwoord, ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Siegwalt K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Great stay and lekker kos. Kamer was netjies, gerieflik en skoon. Restaurant het groot verskeidenheid opsies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Apr 2021

Good location in a lovely setting, accommodation a little tired. Great location and very friendly staff at check in. The accommodation was acceptable but for self catering accommodation a little poorly stocked, especially no microwave. The rooms need a little TLC, a panel on the door was loose and fell off. Otherwise a good stay close to work in a scenic setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Angelika S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Natuurskoon. Die diens was fantasties. Die kos was heerlik by die restaurant en die verblyf was skoon en netjies, was wonderlijk om wakker te word met die natuur so om mens! Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand dit was fantasties! Sal altyd weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2019

Sal dit definitief aanbeveel. Veilig, rustig, vriendelike personeel, pragtige terrein en ligging. Perfekte plek om te oornag op 'n sakereis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizé H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2019

Rustig. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2019

Die akkommodasie is nie waarde vir geld nie. Ons was is 'n beknopte kamer (nr. 8) toegeken wat nie privaat was nie. Daar was 'n deur tussen eenheid 7 en 8 wat nie klankdig was nie. Daar was nie eers plek vir 'n stoel of plek om jou tasse neer te sit nie. Die handdoekrelings in die badkamer was stukkend en die warm en koue waterkrane van die bad was nie volgens standaardpraktyk gekoppel nie. Die restaurant verdien egter 'n pluimpie. Hulle spyskaart, voedsel en kelners is uitstekend.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sw M
1 nag Besigheidsreis
3.2
Sep 2018

Baie mooi plaas, fasiliteite en kamer. Bestuur ongelukkig onbekwaam. Daar was 'n matriekafskeid gehou op die dag van my aankoms. Daar was baie matrieks wat in en uit die kroeg beweeg het terwyl hulle swem en musiek luister buite. Ek moes Lydenburg toe ry om 'n rustige ete te geniet. Die volgende oggend was ek wakker gemaak deur 'n vroue stem wat driftig kla en die "orige" hond verjaag in die stoorkamer langsaan my kamer. Ek dink dat die plaas nie oornaggaste en 'n funksie terselfdertyd kan akkomodeer nie, tensy die funksie se gaste oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cornel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2017

Karen en haar span se diens is die beste! Sal beslis weer daar gaan battery laai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
Buffelsvley Guest Farm
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit na die volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm L69, On the R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMjQ0Y2Q1LTE4MTgtNDBhNy1iZjk2LWQ2Y2MwNzI0NWU5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Farm L69 On the R37 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.897876626993 30.309458076954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang