Buhala@411
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 411 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R7 560 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Buhala@411 is 'n luukse selfsorgvakansiehuis in Hoedspruit Wildlife Estate. Hierdie lieflike huis kan gemaklik tot 8 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ysmaker, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Die onderdakstoep bied gemaklike sitplek, 'n groot etenstafel, 'n draagbare braai asook 'n plonspoel waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.
Die landgoed is sowat 100 m buite Hoedspruit geleë en is naby 'n aantal restaurante, kroeë en winkels geleë. Die landgoed bied 'n verskeidenheid doendinge, soos perdry, wildritte, voetslaan, bergfietsry, en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yolandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 411 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Buhala@411 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 411 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang