Successfully reported

Buhlebenkosi Self-Catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Bernise S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker. 10 ster. Ongelooflik lekker, veilige en naby die see verblyf. Baie vriendelik ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Lekker rustige see vakansie plek. Woonstel is gerieflik reg bo 'n OK en is stapafstand van die strand af. Daar is wel ape in die omgewing, so alles moet heeltyd toe gemaak word om hulle uit te hou. Ons het lekker vakansie gehou daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rulien K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Baie lekker gebly en geswem. Sal definitief weer gaan. Ons lief Pennington. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Impathle Drive, Unit 11, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f0e1d42f575d38413df1721c90bd12f63510115ce7b3a64b5814aeae093e48f84a695addad4f40a377e1f8eb5cba0e6f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 3 Impathle Drive Unit 11 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.3854361 30.695901
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang