Buitehof Gasteplaas
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buitehof Gasteplaas bied 'n huislike atmosfeer aan gesinne, paartjies, groepe, sakereisigers of enige iemand wat die lieflike Lichtenburg besoek. Dit bied 'n plaasatmosfeer en is net buite die dorp geleë, sowat 10 km op die Kosterpad.
'n Verskeidenheid akkommodasie-opsies word voorsien. Die hoofhuis beskik oor 'n dubbelkamer wat 2 gaste kan akkommodeer, 'n driepersoonskamer wat 3 gaste kan akkommodeer en 3 gesinskamers wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Hierdie gaste het toegang tot die volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die dubbelkamer sluit 'n ligte ontbyt in wat met aankoms gereël moet word. Ander eenhede sluit in 'n kothuis wat 3 gaste kan akkommodeer, 'n enkelwoonstel vir 2 gaste, 'n 2 slaapkamer woonstel wat 6 gaste kan akkommodeer en 'n gesinseenheid langs die hoofhuis wat 5 gaste kan akkommodeer.
Buitehof Gasteplaas is ideaal vir diegene wat wil ontspan weg van die geluide van die stad of dorp, of wat graag op die plaas wil ontspan terwyl hulle naby die dorp is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Buitehof Gasteplaas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang