Successfully reported
+12

Buitehof Kelder

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Buitehof Kelder is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas buite Robertson op die McGregor-pad.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat op versoek in in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. In die sitarea is gemaklike rusbanke. Die eenheid het ook 2 stoepe en 'n braai-area met sitplek.

Robertson en McGregor bied fantastiese restaurante en 'n verskeidenheid wynplase langs die Breederivier.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johanna N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit baie geniet, sommer weer bespreek. Kan Buitehof sterk aanbeveel. Alles is reg vir 'n heerlike, gerieflike verblyf weg van eie tuiste.
Okt 2025
Dala W
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plekkie en ons het heerlik daar gebly. Lieflike plek met eie braai, ons was daar net vir my dogter se troue by The Key, so dit is letterlik 8 min...
Sien meer
Aug 2025
Cynthia T
Saam met vriende
5.0
Absolutely perfect. Location perfect, decor and cleanliness perfect. Tea, coffee, milk, rusks, chocolates and wood in the chalet. In ea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Fransie G
Saam met vriende
5.0
Rustig. Veilig. Netjies. Goed toegerus. Bekostigbaar. Heerlik gebly. Home away from home.
Jul 2025
Nigel B
Saam met vriende
5.0
Comfortable and well located. We enjoyed our stay at the cottage, which is well located close to Robertson and MacGregor.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • McGregor Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buitehof Kelder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McGregor Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOczHA52gto3y4frMoLQAv3MFpbn9t44YYJwpdcVtFHnp8eF1Qm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 McGregor Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.837318 19.869065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang