Successfully reported
+13

Bult Op

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bult Op bied gerieflike oornagverblyf op die grondverdieping van die eienaar se huis in die hartjie van die luukse Kiepersol woonbuurt in Bloemfontein. Die woonstel het 'n privaat ingang en is 'n wonderlike opsie vir oornagverblyf of vir langer tydperke.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

In die leefarea is gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n tafel met stoele en 'n koffiestasie.

Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Antoinette B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Baie goeie diens en baie tegemoetkomend. Mooi skoon en netjies.
Okt 2025
Duncan H
5.0
Comfortable ground floor bedroom and living area with a nice courtyard garden. Comfortable ground floor bedroom and living area with a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Thomas K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gebly by Bult Op! Dit was fantasties om by Bult Op te bly. Christo het ons vriendelik ontvang en alles aan ons gewys. Veilig gevoel en lekk...
Sien meer
Sep 2025
Charlaine G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar gaan bly. Kamer was netjies, heerlike winterslakens, nie koud gekry nie, kombuisgeriewe is goed.
Jul 2025
Freddie E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang. Baie veilig. Die opsie vir gevriesde maaltye is 'n goeie idee. Baie lekker gebly in 'n huislike atmosfeer. Netjies en skoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bult Op het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf59785245e6b042912c6fee73c8ec7e01202eb52bd8ce8359352095b98c7624aae25979a9ef255f6ec36599e2d065c81003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 Kiepersolpark Waaiboom 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081526993722 26.22043259266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang