Bungalow 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie Rylaan, House 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 215 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die idilliese kusdorpie Pearly Beach, is Bungalow 13 'n bekoorlike selfsorgkothuis met asemrowende uitsigte oor die strand en is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek binne loopafstand van die strand soek.
Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste, 'n eetarea, 'n binnebraai en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, rooster, braaitang, eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel geskik vir 6 gaste.
Geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring en sosialiseer rondom die buitebraai op die patio, terwyl jy betower word deur asemrowende uitsigte oor die see. Benut die direkte toegang tot die strand ten volle, waar gaste aktiwiteite soos visvang en swem kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Doempie Rylaan, House 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bungalow 13 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie Rylaan, House 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang