Bungalow 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie Drive, House 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R910 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bungalow 15 is 'n rustieke en knus selfsorgkothuis geleë op die water in die hartjie van Pearly Beach. Dit is 'n goeie opsie vir 'n rustige naweek weg van die stad se gewoel, aangesien hierdie kothuis pragtige see-uitsigte bied.
Hierdie kothuis kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en in die sitkamer is 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Hierdie ruimte het ook 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daarbenewens is daar 'n ingeboude binnebraai in die kombuisarea wat ideaal is vir die winter. Buite is daar 'n sonnige patio met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Doempie Drive, House 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bungalow 15 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie Drive, House 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang